Administrative Officer / Administratiewe Beampte
Location
Remote, vrystaat
Job Type
Full-time
Category
General HR
Posted
June 17, 2026
Kern doel van die pos:
Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Oesversekerings-afdeling.
Vereistes:
- Graad 12;
- FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE5) voltooi;
- Minstens 2 - 3 jaar ondervinding in ʼn oesversekering versekerings omgewing;
- Ondervinding met die werking van administratiewe versekeringstelsels sal voordelig wees;
- Ondervinding in die bou van verhoudinge met belanghebbendes;
- Geldige rybewys;
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Sterk syfervaardighede/Rekeningkundige agtergrond;
- Sterk analitiese vaardighede;
- Goeie tydsbestuursvaardighede;
- Logiese benadering tot probleem oplossing;
- Goeie interpersoonlike vaardighede;
Verantwoordelikhede:
- Monitor en beheer die administratiewe fun...