Instandhouding Assistent (Kleinbosch)

Babylonstoren • Franschhoek, Western Cape, South Africa • Posted June 24, 2026

Location Franschhoek, Western Cape
Job Type Full-time
Category Other-General
Posted June 24, 2026

Instandhouding Assistent


Babylonstoren is op soek na 'n betroubare en hardwerkende instandhoudingswerker om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat is prakties aangelê, het 'n oog vir detail en is bereid om fisiese werk te verrig.


Minimum vereistes:


· Vlot in Afrikaans


· 'n Voltooide Nasionale Senior Sertifikaatkwalifikasie (Matriek / Graad 12)


· Skoon kriminele rekord


· Geldige bestuurslisensie


· Geldige Suid-Afrikaanse ID


· Woonagtig in die omgewing van Kleinbosch (Paarl-Oos of Wellington)


Voordelig vir die pos:


· 1–3 jaar ondervinding in instandhoudingswerk


· Basiese kennis van elektriese werk en loodgieterswerk


· Ondervinding in algemene herstelwerk (deure, slott...

Interested in this role?

Click the button below to start your application.

Apply Now