Mechanical technician

Xelvin • kathu, northern cape, South-Africa • Posted July 27, 2026

Location kathu, northern cape
Job Type Full-time
Category Other-General
Posted July 27, 2026
Overview

Tegniese talent in Suid‑Afrika: is jy reg vir jou volgende groot stap?

By Xelvin help ons gekwalifiseerde tegniese mense out Suid‑Afrika om ’n nuwe loopbaan in Nederland te begin. Nie net met ’n werk nie, maar met die hele proses: van jou visum en papierwerk tot behuising, Nederlandse lesse en begeleiding wanneer jy hier aankom.

Ons is veral op soek na jong, gemotiveerde tegniese talent met 2‑5 jaar ervaring wat graag langtermyn in Nederland wil werk en groei.

Candidate Profile & Program

Jy kan moontlik ’n goeie fit wees as jy:

Afrikaans is naby aan Nederlands. Dit help baie wanneer jy Nederlandse veiligheidsinstruksies, handleidings, werksprosedures en tekens in die fabriek of werksomgewing moet verstaan. Dit maak die aanpassing dikwels makliker en vinniger. 1‑2 jaar kontrak, met die doel op langtermyn werk daarna Begeleiding deur die hele proses

Ons weet: om na ’n nuwe land te trek is ’n groot besluit. Daarom stap ons die pad saam met j...

Interested in this role?

Click the button below to start your application.

Apply Now